Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie - Bookswagon
Home > Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie
Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie

Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie


     0     
5
4
3
2
1



Out of Stock


Notify me when this book is in stock
About the Book

Vir baie jare is die Suid Afrikaanse Polisiemag (SAP) afgebreek en erg gekritiseer op elke moontlike vlak. Meestal deur joernaliste wat nog nooit in die SAP was nie en op tweedehandse inligting staat gemaak het. Na 1994 moes ons lees van barbaarse marteling, uiterste en sinnelose geweld, politieke moorde by die dosyne - alles geskryf om sensasie te soek en verkope aan te help of te wel my vertaling, liberale twak. Die anderkant van die storie, daar is altyd meer as een kant van 'n storie, agter die skerms, is nooit vertel nie en dus nooit gelees nie. Tot nou toe. Gewetenlose Strate is outobiografies en gebaseer op feite, dit is nie fiksie nie en stelliglik die naaste wat enige nie-lid aan daardie dae kan kom. Wees gewaarsku, dit is geensins jou gewone "kom ons haat die SAP" of "arme troepie, kry my jammer" tipe boek nie maar 'n seldsame en in diepte blik op die lewe in die SAP in die laaste vyf jaar voor mnr Nelson Mandela vrygelaat is. Dit vertel die 'n verhaal van 'n polisie sersant, 'n junior lid, wat groot geword het in Apartheid Suid Afrika en aansluit by die SAP op ouderdom 18, net na skool. Hy kon universiteit toe gegaan het maar hy het die SAP gekies omdat sy doel was om kriminele en terroriste te jag en dood te maak, indien nodig. Soos die lewe is, God se sin vir humor is verstommend, sou hy aangaan en na sy tyd in die SAP 'n prokureur word by een van die mees bekendste menseregte firmas in Afrika. 'n Unieke verhaal wat raak opgesom is deur 'n paar resente: "Dit was 'n besondere voorreg om jou boek te kon lees. Jou eerlikheid en jou onskuld "brand" na die oppervlakte deur soos 'n vergrootglas se hitte 'n wit vel papier skroei. Jy skryf van goed wat ek lankal van vergeet het. Dankie vir die herinneringe!" Of, "Ek het jou Gewetenlose Strate rêrig baie geniet. Dit is die boek wat die grootste venster oopgemaak het vir iemand soos ek, ʼn buitestaander, om te kan verstaan hoe ʼn polisieman se kop werk, hoe Kollege was, die tipe mens wat van so ʼn avontuurlike en fisiese werk sou hou." Baie ander lesers het ook van Gewetenlose Strate gehou: "Jou boek het my laat lag, huil en soms stom geslaan. Dis die beste boek oor die SAP wat ek nog gelees het. Baie dankie vir die ervaring..." Die Suid Afrikaanse Polisiemag was op daardie stadium een van die mees gevreesde polisiemagte in die wêreld en met rede ook, die polisie was effektief en geensins van plan om terug te staan nie. Statistieke toon dat die meeste terroriste op die grens deur die Polisie doodgeskiet is. 98% binne Suid Afrika self. Die Polisie se teen-insurgensie eenhede het hulle truuks geleer in Rhodesië, tien jaar voor die Weermag ontplooi is in Owamboland en het meer ervaring gehad op die gebied as enige ander eenheid behalwe Spesmagte. As jy 'n misdaad in die polisiemanne se teenwoordigheid gepleeg het, vir watter rede ookal, is daar opgetree, hardhandig as nodig, maar ook met innige simpatie soms. Gewetenlose Strate behandel kwessies wat nie in ander boeke geskryf word nie, bv die regsvrae agter alles, vrae wat die meeste nie eers van weet nie. Dit wys hoe 'n edele organisasie, die land se Polisiemag, in 'n "instrument van onderdrukking" verander het as gevolg van politieke inmengery en wette gemaak deur gewetenlose politici. Alle blaam, nie gedeeltelik nie, alles, lê by die Nasionale Party, nie by die SAP nie. Apartheidswette wat afgedwing moes word en afgedwing is - dis 'n waarskuwing wat gebeur as daar geen Handves van Menseregte is om gewetenlose politici te stop nie, die polisiemag word onteer en die skuldiges gaan was voetjies iewers. Party lesers sal geskok wees maar daar is ook amusante insidente wat vertel word, insidente wat jou sal laat lag. 'n Storie wat gelees moet word as jy enigsins wil weet wat in die polisiemag aangegaan het.
About the Author: Koos Kotze is a former member of the South African Police Force. He served between 1985 and 1991 primarily as a sergeant in the Pretoria Flying Squad. During his police years, he was awarded the South African Police Medal for Combating Terrorism twice besides lesser awards. After leaving the Police Force he obtained the law degrees B Iuris & LLB at the University of the Free State (Bloemfontein, South Africa) and was a commercial law attorney for eight years. These days he is the owner of JKLS Africa and Associates, a specialist legal consultancy which specializes in hostage survival training and reducing legal risk in Sub Saharan Africa. He wrote several books on business, law, counter-terrorism and security issues. At times he is asked to participate on the Voice of America regarding legal forensic matters. Koos is a widower and lives in Bloemfontein, South Africa.


Best Sellers



Product Details
  • ISBN-13: 9781517340605
  • Publisher: Createspace Independent Publishing Platform
  • Publisher Imprint: Createspace Independent Publishing Platform
  • Height: 229 mm
  • No of Pages: 624
  • Series Title: Mean Streets Police Books
  • Weight: 824 gr
  • ISBN-10: 1517340608
  • Publisher Date: 04 Jun 2013
  • Binding: Paperback
  • Language: Afrikaans
  • Returnable: N
  • Spine Width: 32 mm
  • Width: 152 mm


Similar Products

Add Photo
Add Photo

Customer Reviews

REVIEWS      0     
Click Here To Be The First to Review this Product
Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie
Createspace Independent Publishing Platform -
Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie
Writing guidlines
We want to publish your review, so please:
  • keep your review on the product. Review's that defame author's character will be rejected.
  • Keep your review focused on the product.
  • Avoid writing about customer service. contact us instead if you have issue requiring immediate attention.
  • Refrain from mentioning competitors or the specific price you paid for the product.
  • Do not include any personally identifiable information, such as full names.

Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie

Required fields are marked with *

Review Title*
Review
    Add Photo Add up to 6 photos
    Would you recommend this product to a friend?
    Tag this Book Read more
    Does your review contain spoilers?
    What type of reader best describes you?
    I agree to the terms & conditions
    You may receive emails regarding this submission. Any emails will include the ability to opt-out of future communications.

    CUSTOMER RATINGS AND REVIEWS AND QUESTIONS AND ANSWERS TERMS OF USE

    These Terms of Use govern your conduct associated with the Customer Ratings and Reviews and/or Questions and Answers service offered by Bookswagon (the "CRR Service").


    By submitting any content to Bookswagon, you guarantee that:
    • You are the sole author and owner of the intellectual property rights in the content;
    • All "moral rights" that you may have in such content have been voluntarily waived by you;
    • All content that you post is accurate;
    • You are at least 13 years old;
    • Use of the content you supply does not violate these Terms of Use and will not cause injury to any person or entity.
    You further agree that you may not submit any content:
    • That is known by you to be false, inaccurate or misleading;
    • That infringes any third party's copyright, patent, trademark, trade secret or other proprietary rights or rights of publicity or privacy;
    • That violates any law, statute, ordinance or regulation (including, but not limited to, those governing, consumer protection, unfair competition, anti-discrimination or false advertising);
    • That is, or may reasonably be considered to be, defamatory, libelous, hateful, racially or religiously biased or offensive, unlawfully threatening or unlawfully harassing to any individual, partnership or corporation;
    • For which you were compensated or granted any consideration by any unapproved third party;
    • That includes any information that references other websites, addresses, email addresses, contact information or phone numbers;
    • That contains any computer viruses, worms or other potentially damaging computer programs or files.
    You agree to indemnify and hold Bookswagon (and its officers, directors, agents, subsidiaries, joint ventures, employees and third-party service providers, including but not limited to Bazaarvoice, Inc.), harmless from all claims, demands, and damages (actual and consequential) of every kind and nature, known and unknown including reasonable attorneys' fees, arising out of a breach of your representations and warranties set forth above, or your violation of any law or the rights of a third party.


    For any content that you submit, you grant Bookswagon a perpetual, irrevocable, royalty-free, transferable right and license to use, copy, modify, delete in its entirety, adapt, publish, translate, create derivative works from and/or sell, transfer, and/or distribute such content and/or incorporate such content into any form, medium or technology throughout the world without compensation to you. Additionally,  Bookswagon may transfer or share any personal information that you submit with its third-party service providers, including but not limited to Bazaarvoice, Inc. in accordance with  Privacy Policy


    All content that you submit may be used at Bookswagon's sole discretion. Bookswagon reserves the right to change, condense, withhold publication, remove or delete any content on Bookswagon's website that Bookswagon deems, in its sole discretion, to violate the content guidelines or any other provision of these Terms of Use.  Bookswagon does not guarantee that you will have any recourse through Bookswagon to edit or delete any content you have submitted. Ratings and written comments are generally posted within two to four business days. However, Bookswagon reserves the right to remove or to refuse to post any submission to the extent authorized by law. You acknowledge that you, not Bookswagon, are responsible for the contents of your submission. None of the content that you submit shall be subject to any obligation of confidence on the part of Bookswagon, its agents, subsidiaries, affiliates, partners or third party service providers (including but not limited to Bazaarvoice, Inc.)and their respective directors, officers and employees.

    Accept

    New Arrivals



    Inspired by your browsing history


    Your review has been submitted!

    You've already reviewed this product!